Maklike melkkos

Een hap van hierdie en ek is terug in my ma se huis op 'n koue winters dag.
Maklike melkkos
Een hap van hierdie en ek is terug in my ma se huis op 'n koue winters dag.
Steps
- 1
VERHIT DIE MELK in 'N groot kastrol tot net onder kookpunt
- 2
Terwyl die melk warm word, meng die meel en sout saam in 'n bak en vryf die botter daarby met jou vingerpunte
- 3
Sprinkel die meelmengsel bo-op die kokende melk en roer dit met 'n houtlepel tot goed gemeng.
- 4
Prut oor lae hitte vir ongeveer 10 min,terwyl jy roer, tot verdik en gaar.
- 5
Die mengsel moenie 'n gladde sous wees nie.
- 6
Sprinkel kaneel suiker onder in elke bakkie. Skep die kokende melkkos bo-oor en sprinkel nog kaneelsuiker. Lewer 6-8 porsies.
Similar Recipes
More Recipes
-

Sarvat Hanif
-

Sienna McCarthy
-

Kipp Clark
-

Cyrus Sifa
-

Kulsoom Bukhari
-

Ryan
-

Lubna’s Kitchen
-

Dr. RAJNI GUPTA
-

Padmini Venkatesan
-

Bianca Mwale
-

Sonya Bankester
-

Sahana
-

Pragati Hakim
-

Sean Strydom
-

Green Gram (moong daal vegetable khichdi) recipe 💚
Mrs Singh kitchen
-

Madhu Bindra
-

Roasted Mediterranean vegetable pasta sauce
Kipp Clark
-

Supriya Devkar
-

Keshma Raichura
-

Apple 🍎🍏 pie with a shortbread top
Dawnann68s












Comments